Boekbekendstelling 'Voetpad naar Vergelegen' en vertoning van 'Die Wonderwerker' - 23 mei

Boekbekendstelling 'Voetpad naar Vergelegen' en vertoning van 'Die Wonderwerker'.
Chris Barnard studeer aan die Universiteit van Pretoria. Hy skryf kortverhale, toneelstukke, filmdraaiboeke, hoorspele en romans, was regisseur van televisieproduksies en het verskeie literêre pryse verower.

Goede Hoop. Suid-Afrika en Nederland vanaf 1600 - Rijksmuseum Amsterdam

Van 17 Februarie t/m 21 Mei 2017 bied die Rijksmuseum die eerste groot uitstalling oor die verhouding Suid-Afrika en Nederland tussen 1600 en 1994. 400 jaar bewoë geskiedenis in 300 voorwerpe, hoofsaaklik afkomstig uit Suid-Afrika.

Sindikeer inhoud
Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141-C     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596