Suid-Afrikahuis gesluit 17 Julie - 18 Augustus 2017

Die Suid-Afrikahuis is gesluit van 17 Julie tot en met 18 Augustus 2017.

Afrikos - High Tea kookwerkswinkel - 10 September 2017

Kom maak self die heerlikste eetgoed vir 'n gesellige Suid-Afrikaanse High Tea en kom geniet dit – met ‘n koppie tee of ‘n glas wyn - in die pragtige stylkamer van die Suid-Afrikahuis!

 

Netwerk24-joernaliste in Amsterdam

Kyk hier na 'n paar indrukke van die Netwerk24-joernaliste wat sedert Februarie 2016 elk twee maande in die Suid-Afrikahuis in Amsterdam deurgebring het. Wat dink hulle van Nederland en van die Nederlanders? En watter betekenis het hierdie buitelandse ervaring vir hul werk en loopbaan, noudat hulle "terug by die huis" is?

Sindikeer inhoud
Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141-C     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596