Lesing 9 Mei - Die mislukte migrasie van die Apartheidsstaat (die tuislande)

Die bekamping van swart migrasie na die stede was een van die hoof doelwitte van die Apartheidsbeleid.

Die stede lê in die 'blanke' gebiede en so veel as moontlik swart inwoners moes 'terugkeer' na die tuislande. Alleen diegene met 'n amptelike betrekking via die arbeidskantoor het 'n tydelike verblyfpermit gekry.

Die polisie het elke dag paskontroles gehou om onwettige immigrante op te spoor en uit die land te sit. Maar ten spyte van die onderdrukking slaag die owerheid nie daarin om die trek na die stede stop te sit nie.

Historikus Bas Kromhout verduidelik in hierdie lesing waarom die Suid-Afrikaanse migrasie misluk het en hoe daardeur die Apartheidsplan in duie gestort het.

Plek: Suid-Afrikahuis, Keizersgracht 141-C, Amsterdam
Datum: 9 Mei 2017
Bespreking: evenementen [at] zuidafrikahuis [dot] nl
Toegang: € 7,50
Saal open: 19.00 uur / aanvang 19.30 uur

Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141-C     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596