Endgame - Speelfilm - 18 mei

Donderdag 18 Mei 2017, 19.30 uur, Speelfilm
Endgame
(GB / Suid-Afrika, 2009, 101 min, Engels gesproke, met Nederlandse ondertitels)
Regie: Pete Travis
Met o.a .: William Hurt, Chiwetel Eijofor, Jonny Lee Miller e.a.

Die film speel af in die 80s in Suid-Afrika, die apartheidsregime is op sy hoogtepunt. Die ANC (African National Congress) voer 'n gewapende stryd teen apartheid en dit is duidelik dat die land op 'n punt gekom het waar verandering moet gebeur. President Botha probeer egter om die mag in hande te hou, maar voer in die geheim gesprekke met Nelson Mandela.

Ook die Britse mynbedryf Consolidated Gold vind dat 'n vreedsame oplossing in hul belang sou wees en belê 'n geheime ontmoeting tussen die verskillende partye.

Plek: Suid-Afrikahuis, Keizersgracht 141-C, Amsterdam
Datum: 18 Mei 2017
Bespreking: evenementen [at] zuidafrikahuis [dot] nl
Toegang: € 7,50
Saal open: 19.00 uur / aanvang 19.30 uur

Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141-C     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596