Mac McKenzie: Van Tafelbaai tot Tarkastad - 9 April

Sondag 9 April 2017, 15.00 uur, konsert
Mac McKenzie: Van Tafelbaai tot Tarkastad – ‘n musikale reis tussen verlede en hede

Met: Mac McKenzie en band (viool, tjello, basviool, fluit, slagwerk en kitaar)
Duur: 50 minute (akoesties).

Met die program “Van Tafelbaai tot Tarkastad” neem die komponis / kitaarspeler Mac McKenzie ons saam op 'n musikale reis vanaf die kus van die Weskaap tot in die binneland van die Ooskaap. Self afkomstig uit Kaapstad, is hy veral bekend deur die bekroonde dokumentêre film, “Mama Goema - the Cape Town beat in five movements” van Calum MACNAUGHTON.

In hierdie konsert sal hy dele van simfoniese musiekstukke laat hoor, saam met ander musikante wat in Nederland woon. Die musiek van die oorspronklike inwoners van die Kaapprovinsie, wat mettertyd onder invloed van Westerse invloede 'n eie, nuwe styl ontwikkel het, staan sentraal.

Plek: Zuid-Afrikahuis, Keizersgracht 141-C, Amsterdam
Datum: 9 April 2017
Bespreking: evenementen [at] zuidafrikahuis [dot] nl
Toegang: € 7,50 (geen pinbetaling moontlik)
Saal open: 14.30 uur / aanvang 15.00 uur

Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141-C     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596