Kursus Nederlands aan Afrikaanssprekendes

Suid-Afrikahuis bied weer kursusse Nederlands vir Afrikaanssprekendes in die Suid-Afrikahuis aan

Die kursus (8 lesse) vind op Dinsdagaand plaas.
Meld aan vir die tweede helfte van 2017 via info [at] zuidafrikahuis [dot] nl.

Elkeen wat gereeld ingelig wil word oor die aktiwiteite wat met Suid-Afrika te doen het kan 'n e-pos stuur na info [at] zuidafrikahuis [dot] nl.

 

Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141-C     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596