Corine's blog

7 Desember - Beautiful in Beaufort-Wes - musiekdokumentêr oor Gert Vlok Nel

Donderdag 7 Desember 2017, 19:30 Film + inleiding
Beautiful in Beaufort-Wes - musiekdokumentêr oor Gert Vlok Nel
(NL, 2006, 54 min, Afrikaans gesproke, Nederlandse ondertiteling)
Regisseur: Walter Stokman
Met: Gert Vlok Nel, Albert Nel en Eida Avenant

 

Netwerk24-joernaliste in Amsterdam

Kyk hier na 'n paar indrukke van die Netwerk24-joernaliste wat sedert Februarie 2016 elk twee maande in die Suid-Afrikahuis in Amsterdam deurgebring het. Wat dink hulle van Nederland en van die Nederlanders? En watter betekenis het hierdie buitelandse ervaring vir hul werk en loopbaan, noudat hulle "terug by die huis" is?

Sindikeer inhoud
Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141-C     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596